800) ons is rooi 800) ons is rooi July 6, 2008 die aarbei arbeid haar kinders groen in die huis die vroeg somer stuur die blos op die wang amper reg vir pluk die rond wurm dik geslaap wek deur aarbei geur tande slaan sy in blos aarbei lyf haar telg voed diep gebere in haar rusper lyf Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!