802) kom steek my

802) kom steek my

ek is vrugtevlieg
ek zoem in
op die boord

van rooiwang maagde
veertig steek ek
wange verbleek

kind

van die vrugtevlieg

groei in my

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz