803) bloeisel

803) bloeisel

’n somer bloeisel
was ek,
By het my bevrug

binne my
het gegroei

ek het
’n rooiwang vrug
geword

die fokon vrugtevlieg
ontroof my van maagd

hoeveel van ons
sal oorleef
om liefde
te beleef?

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz