813) ek speel jou snaar 813) ek speel jou snaar July 8, 2008 drie snare speel ek na een snaar het sy warm en wild geword bang is ek en speel die snaar sy vra na twee ek speel sy sê dis warm en pluk haar toppie af ek breek die derde snaar nou weet ek sy sal nie verder as ek kan kom nie Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!