819) rolling stone

819) rolling stone

ons trek
en trek

daar is nie eers
meubels nie
daar is nie eers
‘n bed nie

daarom het ons
nie kinders nie

ons rol voort

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz