829) omdat die wind my waai 829) omdat die wind my waai July 12, 2008 is ek nie altyd dieselfde ek is ‘n donker wolk laag in die blou lug as die wind my waai raak ek die donder in en pis op die wat vir my gelag het Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!