832) hoekom sit jy hier by my?

832) hoekom sit jy hier by my?

is jy bang ek sal loop?

weet jy dan nie
dat jy twee keer
saam met my
om die maan
gedraai het nie?

ek kan nie meer nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz