833) de la rey

833) de la rey

jy was dapper gewees
geveg vir reg

maar jou geweer
se loop
was krom

die bliksemse kakies
het jy misgeskiet

hulle het nie
minder geword nie,
maar het jou verswelg

generaal generaal
dit was verdwaal
gewees

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz