839) die appel smaak 839) die appel smaak July 14, 2008 die slang was slim gewees hy het ’n hele kas golden delicous appels bestel dit sal genoeg wees om adam te verslaaf hy het nie eens coke nodig sê eva hy is maar net eenvoudig en lus hy sal val vir die appel smaak Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!