849) moerse braai 849) moerse braai July 18, 2008 die duiwel gee ’n moerse braai elke Sondag dit is lekkerder om te braai om te drink as om te kerk die dronkmanslied is beter, as styflip gesang die duiwel sit op sy troon en glimlag en drink sy hellfire shooter Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!