853) die son sug

853) die son sug

die son sug
en sak weg
agter die horison

sy oog is
rooi
van alles wat hy
vandag gesien het

die wêreld
se lyding

hy huil nie meer nie
sy trane het
verdamp

aan die ander horison
styg die maan

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz