863) as jy maar geweet het 863) as jy maar geweet het July 23, 2008 wat jy aan ons gedoen het met jou seksie lyf jou laehalsvooroorbuig jou droom oë jy was jare voor my ek was in matriek jy was my onderwyseres ek sien nog hoe die wilgerlatte in die wind swaai Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!