868) dit was n bloederige 868) dit was n bloederige July 25, 2008 dit was ’n bloederige gemors toe ek my eerste bok geskiet het ek moes sny om die laaste ruk die laaste blêr van sy lewe te neem toe moes ek die peer ook sluk hulle het my nie alles vertel nie Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!