882) ek huil my vrek

882) ek huil my vrek

soveel digkinders
word nie gebore nie

ek het nie pen
en papier nie

dig embrios sterf
ek huil

10 000 embrio grafte
lê agter my

10 000 kruisies
met geen
name op nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz