886) wat is lekkerder as om …

886) wat is lekkerder as om …

om te verlang
om in jou geestesoog
die vasvat
die liefnat
te ervaar

die eerste woorde
te beskryf
jy is my lief
vir jou is ek lus

dit is die lewe
wat ons ervaar

daarom lewe ons
vir vandag
daarom lewe ons
om te lief

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz