887) jy dobbel alweer ….

887) jy dobbel alweer ….

die eerste prys
take me home baby
’n slank meisie
met ’n wink vinger

met skitter lag wink sy
ek sê bliksem
vanaand
gaan ek jou kry

ek slip ’n R100 noot
sy smile en glip weg
ek gaan jou kry
ek gaan jou vry sê ek

nou glip ek my laaste
R100 noot in die gleuf
ek gaan vir jackpot
shutdown

sy waai baai sucker
anoter time another place

maybe

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz