892) die mierkoningin sug …

892) die mierkoningin sug …

sy is al gatvol
om name te soek
vir al haar kinders

daar was al soveel manne
in haar lewe gewees
maar hulle stel nie belang
in ’n gesin nie

die lus geblus
vlug hulle die tonnels in

sy sug en begin
die tien naamboeke
deurblaai

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz