893) is ek te vet vra sy?

893) is ek te vet vra sy?

nie eintlik nie,
ek byt my onderlip

wat sal jy doen
as ek 12 kg verloor
vra sy

ek raak opgewonde
’n nuwe karretjie
’n mikrogolf oond
’n sitkamerstel
’n kingsize bed

sy sê ok, ek agree
maar een ding
sê sy
jy het nie gesê
ek mag nie weer
vet word nie?

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz