894) Ons gaan London verf …
verf
die busse geel
die pale rooi
die geboue pienk
die straatname verander
oxford na zuma alley
buckingham palace na
soweto by the sea
ons gaan op
die eye of london
se wimper sit
en cabernet 1990 drink
en verlang na studente dae
saam met oom tas
en terugverlang
na sonskyn lag
Leave a Reply
Be the First to Comment!