897) lê hennetjie
kê kêkê kê
sê die deurmekaar hennetjie
toe sy op my werf aankom
haar veer was verkeerd
haar snawel getjip
haar poot so seer
en nog luise en al
ek bad haar teer
en kam haar veer
rasper haar snawel
ek dip die luise
sy maak haar snawel rooi
kam haar goudbruin veer
en spuit
vera wang parfuum
my hennetjie my prag
dit was ’n gekekkel
en gekloek
die hele nag
nou is ek haan
van
24 kuikens
Leave a Reply
Be the First to Comment!