898) die laaste 898) die laaste August 10, 2008 strale van die son verdwyn agter die buurvrou se huis die laaste golfklap weergalm die koud bekruip en gryp jou enkels die laaste bome val as die son struikel ek kruip terug die warm huis in Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!