900) jy wat hartseer is
dit is ’n ou storietjie
wat elke dag afspeel
in hierdie wêreld
maar elke hartseer
is anders sê hulle
waarom
het ons
ge-magneet
was dit seks,
siel, geld
of hormoon gewees?
blink kar
of rolex kom tot niks
was dit wanhoop
of mishoop
alles kom tot niks
ons is niks
alles kom
tog op die ashoop
Leave a Reply
Be the First to Comment!