904) ek’s nou eers …

904) ek’s nou eers …

’n ou hart kan nie klop nie!

aan wie se deur
kan ’n ou hart nie
klop nie?

’n ou hart
ken die wêreld
se ritme

sy het die deur
gou oopgemaak
dit was
my tweede lewe
ek’s nou eers veertig

ek klop-klop
dubbel

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz