941) plesiertjies 941) plesiertjies August 26, 2008 maak my lewensboek oop sien jy my sondes my plesiertjies wie ek werklik is die wonde wat bloei ek sien my vrou my kinders wat huil oor my verkeerd en omdat ek nie meer daar is nie in my traliewêreld skyn die son ook nie Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!