947) ons baba is drie weke oud

947) ons baba is drie weke oud

liewe vader
ons het nie geweet nie,

ek sluip rooioog
in die huis rond

met ’n louwarm bottel
in die hand

gulsig gryp baba die speen
drie minute van stilte
daal neer

as die bottel leeg is
dan is dit ka-ka tyd
wakkerskok tyd

agt rand huggie
in sy moer

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz