950) jy is lip aflek lekker

950) jy is lip aflek lekker

jou sag slurp soene
smaak soos die soet
van die ryp vy

dit dryf my drange
onverstaanbaar

ek wil vir altyd
jou proe
pitjie vir pitjie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz