951) ek het ’n sagte plekkie vir jou

951) ek het ’n sagte plekkie vir jou

sê ons vir mekaar
en kyk sagoog na mekaar

ons weet dit sal so bly
want as ’n mens eers vat

kneus jy dalk

daarom is die maan
so mooi

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz