954) Theo goeie hart 954) Theo goeie hart August 30, 2008 hy was snel soos die wind ’n wen drie kon hy druk sy rug was krom as die lat swiep die jare het geskaaf die pyn ontbloot liefde het hom verlaat die alleen pyn het sy gees beproef my God ek sien nie verder kans nie hy het ’n goeie hart gehad Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!