958) my jêmbekkie

958) my jêmbekkie

as ek jou kan kry
sal ek elke aand
met my vals stem
vir jou sing

as ek jou kan kry
sal ek elke aand
jou moeg wegstreel

as ek jou kan kry
sal ek elke aand
jou warm lief

as ek jou kan kry
sal ek vanaand
’n vyeboom in die
sitkamer plant

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz