hulle sê die taal van die liefde
kan almal verstaan
maar waarom
kan ek nie
portugees verstaan
as ons graca drink nie?
maar waarom
kan ek nie
frans praat
as ons dom perignon
drink nie?
maar tot vandag toe nog
het ek nie ’n maat nie
want
alle meisies praat
grieks
Leave a Reply
Be the First to Comment!