969) getriek
my lippe droog
gebars
my tong kleef
aan my verhemelte vas
ek kry geen water
wat sal ek sien
die nagmaals beker
die brood op die tafel
gereed vir MY
om aan te sit
my God sê ek
U pers my af !
U sit voedsel voor my
ek is honger, ek is dors
ek drink
die beker
van bloed vergewing
ek eet die brood
van die ewige lewe
my GOD U het
my getriek
Leave a Reply
Be the First to Comment!