973) waarom kyk jy

973) waarom kyk jy

so na my
waarom glinster
jou oog so

waarom sien ek jou
lippe so rooi
jou tande so wit

ek kan jou nie
langer laat wag nie

hier is vir jou
’n stukkie
van my lekker
braaiwors

my gelukkige
brak

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz