977) my gister is nie my more nie

977) my gister is nie my more nie

kan ek sê
my verneuk
was te veel

my steel te veel
my bedrieg te veel
my losgat dae te veel

maar nou het ek jou
my gister
het more geword

’n toekoms
vir ons

as ons net nie
gisters saambring nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz