980) opgewonde

980) opgewonde

die dames is opgewonde
hierdie damespartytjie
gaan anders wees

die sjerrie
word gretig gelip
en geslurp

die verhoog deur
gaan stadig oop
die dames raak
opgewonde
en rumoerig

hulle het nog nooit
’n chippendale
gesien nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz