983) voor die liewe son gaan lê

983) voor die liewe son gaan lê

wil ek nog sê
ek hoop
jy sal verstaan

die pyn
het te lank geduur

te veel smart
die hartseer
dag na dag

het te veel geword
die hartseer tyd

ek het nou
genoeg gesê

die son is weg
die ewige donker

sak toe

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz