997) op die top van die berg 1000
’n duisend dig embrios
het tot lewe gekom
party mooi
ander nie so mooi
ons kan nie altyd kry
wat ons wil hê nie
ek kyk op en sien die bergreeks
wat tot teen die hemel strek
ek vat my pak
my jare
en kyk op na die sterre
niks is onmoontlik
met God aan jou sy nie
ek vat die eerste tree …
i
Leave a Reply
Be the First to Comment!