40) Genade ontvang 40) Genade ontvang September 10, 2007 ek lê in die middel van die swart streep teer ek ruik die oktaan wat drup-drup sis op die uitlaatpyp, my linker been gevou soos ’n cabbage doll wys my die pad uit hierdie hel, my God vandag lê ek naak voor u my God Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!