207) Kruislyn 207) Kruislyn November 8, 2007 ek dra die ysterkruis ek het goed geveg my langloop blou geweer die swart kruislyn het die dood gedra ek sal nie waag om oor die kruislyn te tree nie Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!