291) Vryerig
vanaand was die tweede aand
hy het weer gekom
die lente so pas begin
het gedink dis die vuur in hom
die eerste keer het hy my skoen bewonder
uitgetrek my naels geknip
rooi geverf en al
vanaand het hy my naels gerooi
my voet my enkel het hy massage
so veelsydig het ek gedink
gou was hy by my knie
ek sê gou my nek
gou was hy by my borsbeen
ek byt sy pinkie
eerste lit
dit was die einde
van die paar seisoen
Leave a Reply
Be the First to Comment!