300) Traanoog

300) Traanoog

die traanoog nar
sit op die boomstomp
sy kitaar huil
van liefdes verloor
sy punt klokhoed
swaai heen en weer
die klokkie klok vrolik
maar die nargesig
is star
almal lag
hy was doodernstig
sy het net gelag
lagland
het ook ’n gatkant

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz