298) Vaal voël 298) Vaal voël December 30, 2007 ek kan hom aantrek dink pieter rooi kuif swart nek rooi vlerk wit stert ’n halfmaan gee ’n glimlag ’n vriendelike houtkapper net jammer hy werk in die bos en kap al die mooi bome af Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!