297) Slangman

297) Slangman

hy speel
die lang fluit
die slang ontkronkel
en stamp
die deksel af
fluitspeler skrik
vir die kwaai koud oog slang
koud oog wieg heen en weer
hy hou van
disco dans

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz