295) Verraai

295) Verraai

net ’n vinger
het hul gekry
die res was weg
die klein outjie
staan eenkant verskrik
en suig aan die stompie
waar sy pinkie eers was
volgende keer
weet hy,
hy gaan nie weer
so gelukkig
wees nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz