293) Lotto RSA

293) Lotto RSA

haar doodoog kyk
pas by
haar plastiek gesig
popagtig beweeg haar lippe
geluk aan almal
die tv flikker
die marionet meesters
begin koorsagtig te beweeg
die eerste bal val
soos ’n goue gans eier
vyf keer
die sesde een was nie die goue eier
vir ses miljoen nie
net een het dit gekry
volgende week
sal ses miljoen
minus een
hul geld verloor

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz