308) Land van blink

308) Land van blink

Jou kaalgevrete been
lê dof verweer
in die land van blink.
My GOD,
ek het alles gegee
my bloed, my been,
vir angola.
Die blink
het ek nie gekry nie.
Sukkel-sukkel
soek ek voort.

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz