318) verwyte

318) verwyte

na al die jare
het jy verwyt verswyg
maar hulle weet
dat jy altyd
in die snelstroom
die stompe moes vermy
daar was net
te veel

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz