316) koplig

316) koplig

plat op die grond
kyk ek op,
die steil berg
lyk te hoog,
op my knieë staan ek,
ek sien
die berg spits,
die hemel daarbo
ek vra,
"my GOD
help my
hierdie keer."

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz