315) vasgevang

315) vasgevang

jy was vasgevang
in die wortels
van die lewe
dit versmoor
selfs die mooiste
mooi in die lewe
my dolk
het die klem wortels
afgesny
jy is vry
om te kies

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz