321) op jou

321) op jou

wat ek skaars ken
maar soveel gedeel
jy het nie geweet
die heelal is so groot nie
planeet vir planeet
het ek voorgestel
jou honger was groot
maar die vliegtuig
was nie groot genoeg

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz