338) my vriend 338) my vriend January 17, 2008 jy is my vriend die lus vertaan die gloei verdof die vreemd intree die nuwe lyf verswelg die verlede so kort was die vergryp ek gryp, al is jy my vriend ons gloei saam Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!